|
Anne Graham Lotz is die dogter van die bekende prediker, wyle Billy Graham. New York Times het haar aangewys as een van die 5 invloedrykste evangeliste van haar generasie. Anne se boeke is topverkopers en pryswenners deur die hele wêreld in baie tale.
|